WEER IN BETHLEHEM

Carel Claassens

Naam en Van: Carel Claassens

Waar het jy groot geword? Windhoek, Bultfontein & Riversdal

Hoe het jy opgeeind by radio?  Het die stasie begin luister en by die ateljee kom kuier en een ding het toe na ‘n ander gelei. Ek en Du Toit het begin met “op die kantlyn”, Saterdae van 4h tot 19h.

Wat maak jou lief vir radio?  Die gesels met die luisteraars en my groot liefde vir musiek. Ek moet heeldag musiek luister.

Program wat jy aanbied?  Civitas

Gunsteling kos:  Biltong & mopanie wurms

Gunsteling fliek: Gods must be crazy I & II

Gunsteling vakansie bestemming: Stilbaai, Wes-Kaap

Geiheime talent? Sanger “Pop Star”

Gunsteling slagspreuk? C.J. Langenhoven – ‘Ek was so besig om kanse te soek, dat ek my geleenthede een vir een laat verbyglip het.