Naam en Van: Phillip Heymans
Waar het jy groot geword? Plaas seun uit Petrus Steyn distrik.
Hoe het jy opgeeind by radio? Ek en my liefste vrou, Wilma, het aan ‘n vas vra kompetisie deel geneem wat in die ateljee plaas gevind het. Ek het gehou van wat ek sien en ervaar het. Dit is 4 jaar gelede.
Wat maak jou lief vir radio? Elke keer as ek met iemand gesels in die publiek en hulle verwys na ons “great” radio stasie…. Dit is lekker!!!!
Program wat jy aanbied? HUISTOE
Gunsteling kos: Gaar kos
Gunsteling fliek: Saving private Ryan/My sisters keeper
Gunsteling vakansie bestemming: See
Geheime talent? X-Ray vision
Gunsteling slagspreuk? Lekker slaap!