WEER IN BETHLEHEM

Cheryl Downing

Naam en Van: Cheryl Downing

Waar het jy groot geword? Welkom

Hoe het jy opgeeind by radio? Ek het begin by Maluti FM 97.1 deur om 2 x per dag die engelse nuusberig te lees. Daarna het ek betrokke geraak op Vrydae met Kaleidoskoop totdat ek die program vir 5 maande behartig het. Sedert April 2020 bied ek Polsslag aan.

Wat maak jou lief vir radio?  Om virseker ‘n bydrae te maak vir ons gemeenskap in die gemeenskap.

Program wat jy aanbied? Polsslag

Gunsteling kos:  Fillet Steak

Gunsteling fliek:  Pretty Woman

Gunsteling vakansie bestemming: Mauritius – My seun, sy vrou en twee van my kleinseuns woon daar.

Geheime talent?  Blommerankskikking

Gunsteling slagspreuk?  Doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê.