WEER IN BETHLEHEM

Cornel Craven

Naam en Van: Cornel Craven

Waar het jy groot geword? Groot geword in Pretoria, maar gedeeltelik ook in Bethlehem.

Hoe het jy opgeeind by radio? Ek is oorspronklik duer Hanli de Lange genader om jingles vir die stasie te doen nadat ek op Lella Farrel se program gesels het. Later het ek vir Willie ontmoet deur ‘n gemeenskaplike vriend. By ‘n verdere geleentheid het ek met hom die idee gedeel van ‘n program vir Maluti FM waarna hy dit oorweeg het en so het ek uiteindelik in Mei 2020 begin.

Wat maak jou lief vir radio? Dat ek interessante temas met luisteraars kan deel, asook omdat die uitvoerende kunste ‘n groot deel van my lewe is. Radio is maar net ‘n medium daarvan.

Program wat jy aanbied? Facts, Conspiracies and Mysteries

Gunsteling kos: Solank dit nie vreemd is nie soos: Niere, lewer, spinasie of piesangs!

Gunsteling fliek: The Green Mile

Gunsteling vakansie bestemming: Eiland vakansie of die bosveld

Geheime talent?  Nog nie ontdek nie!

Gunsteling slagspreuk? “I believe that the combination of pencil and memory creates a kind of practical magin and magic is dangerous.”_Stephen Kind, The Green Mile