WEER IN BETHLEHEM

Emsie du Toit

Naam en Van: Emsie du Toit

Waar het jy groot geword? Op Marquard, plaasmeisie grootgeword – plattelandse meisie.

Hoe het jy opgeeind by radio? Ek moes ‘n onderhoud kom doen vir die Ciglers Saalperd Skou met Biemba verlede jaar en toe weer met Brenda – dit net “gelove”. Toe is ek genader vir ‘n stemtoets (verlede jaar) en die jaar het besluit om aan te meld vir diens.

Wat maak jou lief vir radio? Die verskeidenheid mense wat jy ontmoet, kreatiwiteit, musiek – sommer net die lekker saamkuier.

Program wat jy aanbied? Tussen Woorde

Gunsteling kos: Sushi + Pasta

Gunsteling fliek: Sound of Music / The hundred Foot Journey

Gunsteling vakansie bestemming: Enige plek, maar ek LOVE Greyton.

Geheime talent? Ek het rugby gespeel.

Gunsteling slagspreuk?  Your energy introduces you, long before you speak.