WEER IN BETHLEHEM

James Smith

Naam en Van: James Smith

Waar het jy groot geword? Bethlehem

Hoe het jy opgeeind by radio? Rudi Halgryn het my een aand genooi as ‘n gas in sy program. Ek het baie daarvan gehou. Maluti het mense gesoek om ‘n stemtoets te kom doen. Ek het dit gaan doen en is toe aangestel.

Wat maak jou lief vir radio? Die feit dat dit regstreeks is, mens moet paraat wees. Dan die gemeenskap is belangrik! Die regte boodskap moet by hulle uitkom!

Program wat jy aanbied? Woensdag Woema

Gunsteling kos:  Braaivleis

Gunsteling fliek:  The Butterfly on a wheel.

Gunsteling vakansie bestemming: Berge

Geheime talent?  Geen

Gunsteling slagspreuk?  Vermy verskonings, soek oplossings.