Naam en Van: Nienie Janse van Rensburg
Waar het jy groot geword? Reitz
Hoe het jy opgeeind by radio? Ek het deel geneem aan ‘n kompetisie van Willem Witte in sy program Emoji Klank. Ek het gewen en moes die Saterdag vir 1 uur ingaan en saam kuier op Naweek Netwerk. Die 1 uur het 4 ure geword.
Wat maak jou lief vir radio? My passie vir mense en Musiek.
Program wat jy aanbied? Magic Moments & Sondagaand Gospel
Gunsteling kos: Sushi
Gunsteling fliek: Eintlik Nogal Baie
Gunsteling vakansie bestemming: See
Geheime talent? Musiek
Gunsteling slagspreuk? Where morals fail, Music Speaks.