WEER IN BETHLEHEM

Okkie C Lotriet

Naam en Van: Okkie C Lotriet

Waar het jy groot geword? Stellenbosch gebore, maar grootgeword in Bethlehem.

Hoe het jy opgeeind by radio? Ek het radio as deel van my kursus geswot jare terug op die Puk, maar nooit voltyds gedoen nie, tot Maluti FM gebeur het. Regte tyd en plek, maar met my obsessie met musiek sou dit nie anders nie.

Wat maak jou lief vir radio? Dat ek mense kan opvoed, inlig en vermaak. Jy kan net jouself wees.

Program wat jy aanbied? The Hitlist, Facts, Conspiracies and Mysteries en Agriseker Sonop met Ok the Jock.

Gunsteling kos:  Tbeen

Gunsteling fliek:  Life is Beautifull

Gunsteling vakansie bestemming: Ek is wereld reisiger en een van my gunstelinge is New York.

Geheime talent?  Kenner van Amerikaanse politiek en veelsydige musikant.

Gunsteling slagspreuk?  Life is for the living