Naam en Van: Piet van Wyk
Waar het jy groot geword? Kuruman
Hoe het jy opgeeind by radio? Omdat ek wou…
Wat maak jou lief vir radio? Om te “entertain”
Program wat jy aanbied? Kappit’ Uit
Gunsteling kos: Waatlemoen Konfyt
Gunsteling fliek:
Gunsteling vakansie bestemming: Enige plek, solank ek kan rondry.
Geheime talent? Kan baie nonsens kwytraak.
Gunsteling slagspreuk?