WEER IN BETHLEHEM

Johan van der Merwe (Johnny Weetbix)

Naam en Van: Johan van der Merwe (Johnny Weetbix)

Waar het jy groot geword? Heidelberg Transvaal

Hoe het jy opgeeindig by radio? Ek was genooi ateljee toe saam ‘n vriend van my, James, om te kyk hoe dit lyk en te sien hoe radio werk…

Wat maak jou lief vir radio? Mense en musiek – Ek is baie lief daarvoor.

Program wat jy aanbied? Viskoors

Gunsteling kos:  Nando’s se Hoender & Wedges

Gunsteling fliek: Faan se trein

Gunsteling vakansie bestemming: Drakensville

Geheime talent?  Kos maak, veral braai.

Gunsteling slagspreuk? As iets die moeite werd is om te doen, is dit die moeite werd om dit ordentlik te doen.

Nee is ook ‘n antwoord