WEER IN BETHLEHEM

Derick Helm

Naam:

Derick Helm

Waar is jy gebore:

Vereeniging

Een Woord om Jouself te beskryf:

Inoverend

Wat is jou stokpertjie:

Perdry, DIY wenke en lekker kos

Grootste Vrees:

Dat die Here eendag Sy kinders kom haal en ek bly dalk agter

Wat is jou temalied vir die lewe:

Humble and Kind – Tim Mcgraw