WEER IN BETHLEHEM

Andre Pepler

Naam:     

Andre Pepler

Waar is jy gebore: 

Frankfort

Een word om jouself te beskryf:   

Ongeduldig

Wat is jou stokpertjie:

Gholf en Visvang

Grootste Vrees:

Slange

Wat is jou temalied vir die lewe:

Lied van die Lewe – Ge Korsten