Naam:
Wima Heymans
Waar is jy gebore:
Sasolburg
Een Woord om Jouself te beskryf:
Voorbereid
Wat is jou stokpertjie:
TV Reekse en motorfiets ry
Grootste Vrees:
Dat daar dalk eendag nie meer koffie gaan wees nie
Wat is jou temalied vir die lewe:
You’re the Voice – John Farnham