WEER IN BETHLEHEM

Phillip Heymans

Naam:

Phillip Heymans

Waar is jy gebore:

Sasolburg

Een Woord om Jouself te beskryf:

Gereed

Wat is jou stokpertjie:

Moterfiets ry

Grootste Vrees:

Om alleen te wees.

Wat is jou temalied vir die lewe:

Breakthru – Queen