WEER IN BETHLEHEM

Brenda Shepherd

Naam:

Brenda Shepherd

Waar is jy gebore:

Oranjemund

Een Woord om Jouself te beskryf:

Kreatief

Wat is jou stokpertjie:

Stap met die honde, TV kyk en lees

Grootste Vrees:

Klein spasies

Wat is jou temalied vir die lewe:

Desert Rose – Sting