WEER IN BETHLEHEM

Willem Lombaard

Naam:

Willem

Van:

Lombaard

Waar is jy gebore?

Harrysmith

Een Woord om Jouself te beskryf:

Entrepreneur

Wat is jou stokpertjies?

Beeste

Filosofie

Absolute waarheid in relatiewe Terme

Grootste Vrees:

Om nie elke Geleentheid voluit te gebruik nie.

Wat is jou temalied vir die lewe?

I Have A Dream –  ABBA