WEER IN BETHLEHEM

Jakkie Maritz

Naam:

Jakkie

Van:

Maritz

Waar is jy gebore?

Bethlehem

Een Woord om Jouself te beskryf:

Uniek

Wat is jou stokpertjies?

Tik Tok videos kyk en maak

Grootste Vrees:

Om nie die lewe ten volle te geniet nie

Wat is jou temalied vir die lewe?

As Musiek Begin Speel – Karen Zoid