WEER IN BETHLEHEM

Wilma Heymans

Naam:

Wilma

Van:

Heymans

Waar is jy gebore?

Sasolburg

Een Woord om Jouself te beskryf:

Omgee

Wat is jou stokpertjies?

Om altyd besig te lyk

Grootste Vrees:

Om uit idees te hardloop

Wat is jou temalied vir die lewe?

Don’t Stop Me Now – Queen