Elsie-Marie Schoeman

Naam: Elsie-Mari Schoeman Waar is jy gebore: Bethlehem Een Woord om Jouself te beskryf: Dinamies Wat is jou stokpertjies: Lees, oefen en samesyn met vriende Grootste Vrees: Muise of swak gesondheid Wat is jou temalied vir die lewe: Don’t Stop Believing – Journey

Emaurans Fourie

Naam: Emaurans Fourie Waar is jy gebore: Bethlehem Een Woord om Jouself te beskryf: Misterieus Wat is jou stokpertjie: Mosaic en Olieverf Grootste Vrees: Dat ek ‘n sekonde laat verbygaan sonder om te leef. Wat is jou temalied vir die lewe: Bittersweet Symphony – The Verve

Okkie C Lotriet

Naam: Okkie C Lotriet aka Ok the Jock Waar is jy gebore: Stellenbosch Een Woord om Jouself te beskryf: Anders Wat is jou stokpertjie: Musikant en vervaardiger van musiek Grootste Vrees: Om nie meer te kan hoor nie. Wat is jou temalied vir die lewe: Forever Young – Alphaville