WEER IN BETHLEHEM

Solly Van Rensburg

Naam:

Solly Van Rensburg

Waar is jy gebore:

Bloemfontein

Een Woord om Jouself te beskryf:

Uniek

Wat is jou stokpertjie:

Hardloop

Grootste Vrees:

Dat Maluti FM se alarm nie geaktiveer was as ek Sondae oggende moet oopsluit nie

Wat is jou temalied vir die lewe:

I Surrender – Hilsong Worship