WEER IN BETHLEHEM

Danielle du Plessis

Naam:

Danielle

Van:

du Plessis

Waar is jy gebore?

Bethlehem

Een Woord om Jouself te beskryf:

Optimisties

Wat is jou stokpertjies?

Oefen en Kos maak

Grootste Vrees:

Om dood te gaan sonder goeie herineringe.

Wat is jou temalied vir die lewe?

Unwritten – Natasha Bedingfield