WEER IN BETHLEHEM

Du Toit Claassens

Naam en Van: Du Toit Claassens

Waar het jy groot geword? Ek is gebore in Bethlehem en bly my hele lewe al hier. Baie rond getrek van plaas tot plaas, maar nog altyd in Oos Vrystaat.

Hoe het jy opgeeind by radio? Ek voel die radio is ‘n platform, dit is ‘n manier om ‘n verskil te maak in ons gemeenskap. 4 jaar gelede het Cornè my ‘n kans gegee om my liefde vir sport te deel. Julie 2020 het Brenda ons die kans gegee om ‘n verskil te maak in my gemeenskap, nou dee lek glimlagte uit vir ‘n lewe.

Wat maak jou lief vir radio?  Radio is ‘n vorm van kuns, jy kan jou storie deel deur die musiek of deur die inhoud in jou program en die luisteraars kan by dit aanklank vind.

Program wat jy aanbied?  Civitas

Gunsteling kos:  BACON!

Gunsteling fliek:  Fight Club

Gunsteling vakansie bestemming: Stilbaai

Geiheime talent?  Magic & Card tricks

Gunsteling slagspreuk?  Never go a day without laughing because a day without laughter is a day wasted. – Charlie Chaplin