WEER IN BETHLEHEM

Elize Willis

Naam:

Elize Willis

Waar is jy gebore:

Bethlehem

Een Woord om Jouself te beskryf:

Liefdevol

Wat is jou stokpertjie:

Scrap booking en tyd saam familie

Grootste Vrees:

Dat my kinders voor my sal sterf

Wat is jou temalied vir die lewe:

Power of Love – Celine Dion