WEER IN BETHLEHEM

Phillip Heymans

Naam:

Phillip

Van:

Heymans

Waar is jy gebore?

Sasolburg

Een Woord om Jouself te beskryf:

Supercalifragilisticexpialidocious

Wat is jou stokpertjies?

Motorfiets Ry

Grootste Vrees:

Eensaamheid

Wat is jou temalied vir die lewe?

Water Onder Die Brug – Andriëtte