WEER IN BETHLEHEM

GJ The DJ

Naam:

George

Van:

Heinlein

Waar is jy gebore?

Johannesburg

Een Woord om Jouself te beskryf:

Energiek

Wat is jou stokpertjies?

Musiek Maak en Houtwerk

Grootste Vrees:

Om nie meer Musiek te kan maak nie

Wat is jou temalied vir die lewe?

Ek Lewe Anneli van Rooyen