WEER IN BETHLEHEM

Jakkie Maritz

Naam:

Jakkie

Van:

Maritz

Waar is jy gebore?

Bethlehem

Een Woord om Jouself te beskryf:

Uniek

Wat is jou stokpertjies?

Kreatief wees

Grootste Vrees:

Dat ek nie voluit lewe nie. ń Mens kry net een lewe en hom moet jy voluit lewe.

Wat is jou temalied vir die lewe?

As Musiek Begin Speel – Karen Zoid