GJ The DJ

Naam: George Van: Heinlein Waar is jy gebore? Johannesburg Een Woord om Jouself te beskryf: Energiek Wat is jou stokpertjies? Musiek Maak en Houtwerk Grootste Vrees: Om nie meer Musiek te kan maak nie Wat is jou temalied vir die lewe? Ek Lewe Anneli van Rooyen

B.J. de Klerk

Naam: B.J. Van: de Klerk Waar is jy gebore? Bloemfontein Een Woord om Jouself te beskryf: Spontaan Wat is jou stokpertjies? Tradisionele Wet Shaving Grootste Vrees: Spinnekoppe Wat is jou temalied vir die lewe? The Moments We Live For – Paradise

Wilma Heymans

Naam: Wilma Van: Heymans Waar is jy gebore? Sasolburg Een Woord om Jouself te beskryf: Omgee Wat is jou stokpertjies? Om altyd besig te lyk Grootste Vrees: Om uit idees te hardloop Wat is jou temalied vir die lewe? Don’t Stop Me Now – Queen

Phillip Heymans

Naam: Phillip Van: Heymans Waar is jy gebore? Sasolburg Een Woord om Jouself te beskryf: Supercalifragilisticexpialidocious Wat is jou stokpertjies? Motorfiets Ry Grootste Vrees: Eensaamheid Wat is jou temalied vir die lewe? Water Onder Die Brug – Andriëtte  

Pierre Viviers

Naam: Pierre Van: Viviers Waar is jy gebore? Windhoek Een Woord om Jouself te beskryf: Betroubaar Wat is jou stokpertjies? Visvang Grootste Vrees: Hoogtes en Spinnekoppe Wat is jou temalied vir die lewe? Rock and Roll is King – ELO  

Willem Lombaard

Naam: Willem Van: Lombaard Waar is jy gebore? Harrysmith Een Woord om Jouself te beskryf: Entrepreneur Wat is jou stokpertjies? Beeste Filosofie Absolute waarheid in relatiewe Terme Grootste Vrees: Om nie elke Geleentheid voluit te gebruik nie. Wat is jou temalied vir die lewe? I Have A Dream –  ABBA  

Elize Willis

Naam: Elize Willis Waar is jy gebore: Bethlehem Een Woord om Jouself te beskryf: Liefdevol Wat is jou stokpertjie: Scrap booking en tyd saam familie Grootste Vrees: Dat my kinders voor my sal sterf Wat is jou temalied vir die lewe: Power of Love – Celine Dion  

Christa Mostert

Naam: Christa Mostert Waar is jy gebore: Harare Een Woord om Jouself te beskryf: Lojaal Wat is jou stokpertjie: Om op avonture te gaan Grootste Vrees: Vloed of vuur Wat is jou temalied vir die lewe: Beautiful Noise – Neil Diamond  

Lella Farrell

Naam: Lella Farrell Waar is jy gebore: Bloemfontein Een Woord om Jouself te beskryf: Gasvryheid Wat is jou stokpertjie: Lees, skilder en tuinmaak Grootste Vrees: Geen Wat is jou temalied vir die lewe: Sonneblom uit Bethlehem – Laurika Rauch  

Solly Van Rensburg

Naam: Solly Van Rensburg Waar is jy gebore: Bloemfontein Een Woord om Jouself te beskryf: Uniek Wat is jou stokpertjie: Hardloop Grootste Vrees: Dat Maluti FM se alarm nie geaktiveer was as ek Sondae oggende moet oopsluit nie Wat is jou temalied vir die lewe: I Surrender – Hilsong Worship