Danielle du Plessis

Naam: Danielle Van: du Plessis Waar is jy gebore? Bethlehem Een Woord om Jouself te beskryf: Optimisties Wat is jou stokpertjies? Oefen en Kos maak Grootste Vrees: Om dood te gaan sonder goeie herineringe. Wat is jou temalied vir die lewe? Unwritten – Natasha Bedingfield

Lerato Mokhethi

Naam: Lerato Van: Mokhethi Waar is jy gebore? Bethlehem Een Woord om Jouself te beskryf: Uniek Wat is jou stokpertjies? Kreatief wees Grootste Vrees: Dat ek nooit weer verlief sal wees nie. Wat is jou temalied vir die lewe? Remember The Name – Fort Minor

Jakkie Maritz

Naam: Jakkie Van: Maritz Waar is jy gebore? Bethlehem Een Woord om Jouself te beskryf: Uniek Wat is jou stokpertjies? Kreatief wees Grootste Vrees: Dat ek nie voluit lewe nie. ń Mens kry net een lewe en hom moet jy voluit lewe. Wat is jou temalied vir die lewe? As Musiek Begin Speel – Karen […]

GJ The DJ

Naam: George Van: Heinlein Waar is jy gebore? Johannesburg Een Woord om Jouself te beskryf: Energiek Wat is jou stokpertjies? Musiek Maak en Houtwerk Grootste Vrees: Om nie meer Musiek te kan maak nie Wat is jou temalied vir die lewe? Ek Lewe Anneli van Rooyen

B.J. de Klerk

Naam: B.J. Van: de Klerk Waar is jy gebore? Bloemfontein Een Woord om Jouself te beskryf: Spontaan Wat is jou stokpertjies? Tradisionele Wet Shaving Grootste Vrees: Spinnekoppe Wat is jou temalied vir die lewe? The Moments We Live For – Paradise

Wilma Heymans

Naam: Wilma Van: Heymans Waar is jy gebore? Sasolburg Een Woord om Jouself te beskryf: Omgee Wat is jou stokpertjies? Om altyd besig te lyk Grootste Vrees: Om uit idees te hardloop Wat is jou temalied vir die lewe? Don’t Stop Me Now – Queen

Phillip Heymans

Naam: Phillip Van: Heymans Waar is jy gebore? Sasolburg Een Woord om Jouself te beskryf: Supercalifragilisticexpialidocious Wat is jou stokpertjies? Motorfiets Ry Grootste Vrees: Eensaamheid Wat is jou temalied vir die lewe? Water Onder Die Brug – Andriëtte  

Pierre Viviers

Naam: Pierre Van: Viviers Waar is jy gebore? Windhoek Een Woord om Jouself te beskryf: Betroubaar Wat is jou stokpertjies? Visvang Grootste Vrees: Hoogtes en Spinnekoppe Wat is jou temalied vir die lewe? Rock and Roll is King – ELO  

Willem Lombaard

Naam: Willem Van: Lombaard Waar is jy gebore? Harrysmith Een Woord om Jouself te beskryf: Entrepreneur Wat is jou stokpertjies? Beeste Filosofie Absolute waarheid in relatiewe Terme Grootste Vrees: Om nie elke Geleentheid voluit te gebruik nie. Wat is jou temalied vir die lewe? I Have A Dream –  ABBA  

Elize Willis

Naam: Elize Willis Waar is jy gebore: Bethlehem Een Woord om Jouself te beskryf: Liefdevol Wat is jou stokpertjie: Scrap booking en tyd saam familie Grootste Vrees: Dat my kinders voor my sal sterf Wat is jou temalied vir die lewe: Power of Love – Celine Dion